Tuesday, November 27, 2012

P.K. Page - Sterrekyker

P.K. Page

Sterrekyker
P.K. Page

Die sterre sélf is geyk.
Die heelal
gekursiveer.

Ek het geproeflees
en geproeflees
aan die lieflike teks.

Daar is geen
foute.

[Vertaal deur Johann de Lange]