Thomas MacGreevy (1893 – 1967)
Nokturne
Thomas MacGreevy
vir
Geoffrey England Taylor, 2de Liutenant, R.F.A. ‘Dood aan beserings
Ek arbei op ’n dorre plek,
alleen, selfbewus, verskrik, ontluister;
ver weg, sterre wat wentel in die ruim,
om my voete, aardstemme wat fluister.
[Vertaal
deur Johann de Lange]