EKFRASIS: DIE BEELDGEDIG IN
AFRIKAANS
Hierdie indeks het sy oorsprong gehad op die Skoppensboer
webblad wat sedertdien gestaak is. Die indeks lewer oorvloedig bewys dat die
wisselwerking tussen gedig & visuele kunswerk in die Afrikaanse digkuns ’n
goed gevestigde tradisie is, & is so nuttig dat ek besluit het om dit by te werk & op datum te hou sover ek kan met die verskyning van nuwe werk.
My dank &
erkenning gaan uit aan die pionierswerk van die Skoppensboer-medewerker(s). Lesers, skrywers & kunstenaars is welkom om hulle ontdekkings aan te stuur na johnnypanic666@gmail.com. Uiteindelik sou ek 'n skakel na die betrokke kunswerk by elke gediginskrywing te plaas sodat lesers die plesier kan hê om die teks sowel as die kunswerk naas mekaar te kan plaas & ervaar. Notas rondom die verskynsel van ekfrases sal ook mettertyd bygevoeg word. Ekfrases is 'n eeue-oue verskynsel waaroor figure soos Plato, Aristoteles & Sokrates onder meer reeds geskryf het & die teoretiese grondslag voor gelê het.
Aucamp, Hennie. 2002. Hittegolf:
wulpse sonnette met ‘n nawoord. Kaapstad: Homeros. 43 gedigte.
p. 9 Die beeldhouer en sy Muse (by ‘n tekening van Auguste
Rodin)
p. 12 John Singer Sargent (1856-1925)
p. 13 By ‘n portret van Walt Whitman deur Thomas Eakins
p. 15 Sint Sebastian (1934) (by ‘n skildery van Alfred Courmes)
p. 16 Sickert en die Music Hall (Walter Sickert)
p. 19 Die matesis van verleiding (ingegee deur die rolprent
Sade)
p. 21 Jean Cocteau
p. 23 Die Muse Pyn
p. 26 Die groot masturbeerder (Salvador Dali)
p. 28 Caravaggio (1571-1610) (Michelangelo Merisi da
Caravaggio)
p. 31 Pasolini (1922-1975) (Pier Paolo Pasolini)
p. 33 Geveg van die Sentoure (by ‘n skildery van Arnold
Böcklin)
p. 36 Blonde Venus (1901-1992) (na ‘n foto van Marlene
Dietrich)
p. 41 Manslag (na ‘n plakkaat van ‘n uitstalling van Evan
Oberholster)
p. 44 As engele vlug (by ‘n kunswerk van Diane Victor)
p. 45 Artemisia Gentileschi (1593?-1652)
p. 46 Lykskouing (by ‘n foto van Mathew Brady, Bravo en
Wegee)
Bartman, Thérèse. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense.
Kaapstad: CTP Boekdrukkers.58pp.
p. 34 borsspeld (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Bezuidenhout, Zandra. 2007. In: Peté, Marí (Red.). look at me. (Women for children
Catalogue). Durban: Art for Humanity.160pp.
p. 56 Kind wat droom (na ‘n kunswerk van Este Macleod)
Bezuidenhout, Zandra. 2008. Stilet, Vol. XX, No. 1. Maart.
p. 264 Intiem (2) (Marlene Dumas)
Bezuidenhout, Zandra. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 16 Teen die seerte (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Blomerus, Marié. 1985. Ithaka.
Johannesburg: Perskor. 48pp.
p. 24 Foto van my moeder 1929 (na ‘n foto)
Blum, Peter. 1955. Steenbok
tot poolsee. Kaapstad: Tafelberg.
p. 39 Die roeping van Mattheus: (Michelangelo Merisi da
Caravaggio)
pp. 40-1 Boeregesin met binnehuis (Louis le Nain)
pp. 78-79 Skilder my die Paradys so (Vlaamse primitief)
Boerneef. 1977. Versamelde
poësie. Tafelberg.
p. 93 Vir Cecil Higgs
p. 150 Pranas het ‘n Krolandskap gefantaseer (Pranas
Domsaitis)
p. 186 Sononder en die lug is pranasgeel (Pranas Domsaitis)
Bosman, P. J. 1992. Ryp
geel kring. Pretoria: HAUM-Literêr. 57pp.
p. 31 Skilderye
Botes, D. P. M. 1965. Wat
is ‘n gewone man. Johannesburg: Afrikaanse Pers-boekhandel. 62pp.
p.10 francis picabia
Calitz, Elise. 1996. Argeloos.
Stilbaai. 55pp.
p. 51 Rubens (Peter Paul Rubens)
p. 52 Selfportrette Stedelike Museum
Castelyn, Eveleen. 1978. Tussen
hemel en aarde. Kaapstad: Human & Rousseau. 63pp.
p. 39 Miss Fairfax en die harlekyn (’Miss Eve Fairfax’ van
Auguste Rodin & Pablo Picasso se ‘Harlekyn’)
Castelyn, Eveleen. 1990. Minder
as die engele. Kaapstad: Human & Rousseau. 72pp.
p. 52 Kinderkuns (vergelyk Ina Rousseau se vers ”Die
beginner” & Carol Clark se ”Kinderkuns”)
Cilliers, Rika. 1996. Spirakel.
Kaapstad: Tafelberg. 87pp.
pp. 57- 58 Herkenning (na die skildery “Rage, rage against
the dying of the light” (1990) deur Bertie du Plessis)
Clark, Carol. 1994. Tjienkerientjee
se oog is swart. Kaapstad: Tafelberg. 60pp.
p. 43 Kinderkuns (vergelyk Ina Rousseau se “Die beginner”
& Eveleen Castelyn se “Kinderkuns”)
Cloete, Rika. 2002 eensaamigheid.
Stellenbosch: Suider Kollege Uitgewers. 61pp.
p. 14 sint teresa in ex stasis (na Gian Lorenzo Bernini se
standbeeld “Die ekstase van St. Theresa”)
p. 22 la piseusse (na ‘n skildery van Pablo Picasso)
Cloete, T.T. 1980. Angelliera.
Kaapstad: Tafelberg. 80pp.
pp. 22-23 Marilyn Monroe foto in blou (na ‘n foto van Milton
H. Greene)
Cloete, T.T. 1982. Jukstaposisie.
Kaapstad: Tafelberg. 117pp.
p. 74 Puberfoto (na ‘n foto van die digter se dogter)
Cloete, T.T. 1985. Allotroop.
Kaapstad: Tafelberg. 139pp.
p. 80 gehuldig in klip
Cloete, T.T. 1986. Idiolek.
Kaapstad: Tafelberg. 136pp.
p. 16 Artefaktereël (Henry Moore, Maggie Laubser, Georges
Rouault)
p. 40 Olympia word wakker (na ‘n advertensiefoto)
p. 51 I Silhoeët van Beatrice (na ‘n foto)
p. 52 II mooi marilyn monroe foto in rooi (na ‘n foto van
Tom Kelley)
Cloete, T.T. 1989. Driepas.
Kaapstad: Tafelberg. 191pp.
p. 38 1. Vroue van Vermeer (Johannes Vermeer)
p. 39 3. griekse beelde louvre
p. 54 8. Graffiti Biedouwvallei
p. 111 Foto Boerevegters
p. 128 Ou man van Van Gogh (Vincent van Gogh)
Cloete, T.T. 1992. Met
die aarde praat. Kaapstad: Tafelberg. 99pp.
p. 27 bidwell-spook
Cloete, T.T. 1998. Uit
die hoek van my oog. Kaapstad: Tafelberg. 88pp.
p. 31 olmec-god
p. 33 johanna van arkel bedien nagmaal
p. 34 Michelangelo: Geboorte van Adam (Michelangelo di
Lodovico Buonarroti Simoni)
p. 57 skipper op ierse rivier
p. 73 rembrandt (Rembrandt Harmenszoon van Rijn)
p. 74 michelangelo, selfportret sixtynse kapel (Michelangelo
di Lodovico Buonarroti Simoni)
Cloete, T.T. 2007. Heilige nuuskierigheid. Kaapstad:
Tafelberg. 144pp.
p. 16 Dali (Salvador Dali)
p. 37 foto van ’n pelikaan wat bad in sonlig (na ’n brief
van Cordelia Ramsay)
p. 42-43 kins kyk tv-tekenprent The Multiverse
p. 44-45 kins kyk tv-tekenprent Top Cat
p. 102-103 gesprek met Walter Battis
Cussons, Sheila. 1970. Plektrum.
Kaapstad: Tafelberg.
p. 2 Tuin (n.a.v. die werk van Henri Rousseau)
p. 6 Twee winterakwarelle van Amsterdam
p. 9 Japanse skildery op sy
p. 10 Middeleeuse wandtapyt
p. 16 By ‘n landskap van Hercules Seghers
p. 25-26 Die etser (Hercules Seghers)
p. 31-32 jackson pollock
Cussons, Sheila. 1978. Die
swart kombuis. Kaapstad: Tafelberg.
p. 34 Hercules Seghers by ‘De breede rivier’
p. 44 Dood van Seghers (Hercules Seghers)
p. 45 Portret van M.E.R. (na ‘n foto?)
p. 55 Erfenis (Albrecht Dürer)
p. 59 Stillewe
p. 61 Seun wat teken
Cussons, Sheila. 1978. Verf
en vlam. Kaapstad: Tafelberg.
p. 2 Maria-beeldjie
p. 5 ‘Hulle was al aan tafel maar nooi’ (Honoré Daumier)
p. 7 ‘Dat daar so veel van vuur en vlam en rook’ (Vincent
van Gogh)
p. 15 Grens (Honoré Daumier)
p. 18 Die meester (Leonardo da Vinci)
p. 19 En verder (Leonardo da Vinci)
p. 33 Toskane 3. Verf en vlam (Michelangelo di Lodovico
Buonarroti Simoni)
Cussons, Sheila. 1979. Die
skitterende wond. Kaapstad: Tafelberg.
p. 63 Winterateljee
p. 65 Voor twee antieke vrugbaarheidsbeeldjies
Cussons, Sheila. 1979. Die
sagte sprong. Kaapstad: Tafelberg.
p. 20 Period piece
p. 22 Die Miró-mannetjie (Joan Miró)
p. 48 Die brons Poseidon (na ‘n bronsbeeld, 3 B.C)
Cussons, Sheila. 1980. Die
somerjood. Kaapstad: Tafelberg.
p. 10 Cuadro Negro
(Francisco Goya)
p. 11 Monnik met skedel, Spaanse skool (Diego Velásquez)
p. 15 Pieter Paul in die paradys (Pieter Paul Rubens)
p. 25 Vetkrytkrabbel
Cussons, Sheila. 1981. Die
woedende brood. Kaapstad: Tafelberg.
p. 4 Harry Rozema
p. 20 Jacques Gans
Cussons, Sheila. 1983. Verwikkelde
lyn. Kaapstad: Tafelberg.
p. 3 Iraanse vrou met geweer (na ‘n foto)
p. 4 Die werktuig (Ella Macleod)
p. 13 Man met snor (Salvador Dali)
p. 17 Verwikkelde lyn (na die omslaglyntekening deur die
digter)
Cussons, Sheila. 1990. Die
knetterende woord. Kaapstad: Tafelberg.
p. 21 Sketsboektekening - ‘45
De Lange, Johann. 1982. Akwarelle
van die dors. Kaapstad: Human & Rousseau. 57pp.
p. 27 Dye (na ‘n wasbeeld van Chris van der Walt)
p. 45 Marilyn Monroe onderweg (na ‘n advertensiefoto)
p. 46 Olympia (na ‘n skildery van Eduard Manet)
De Lange, Johann. 1984. Waterwoestyn.
Kaapstad: Human & Rousseau. 60pp.
p. 29 Die aartapeleters (na ‘n skildery deur Vincent van
Gogh)
De Lange, Johann. 1986. Snel
grys fantoom. Kaapstad: Human & Rousseau. 63pp.
p. 55 Die wanner (na ‘n swart-&-wit afdruk van
Jean-François Millet)
p. 56 Studie van ‘n portret van ‘n man (na ‘n die skildery
van Francis Bacon)
p. 60 Dood van James Dean (1931-1983) (na ‘n foto)
De Lange, Johann. 1990. Wordende
naak. Pretoria: HAUM-Literêr. 80pp.
p. 1-2 Wordende naak I (na ‘n foto)
p. 3 Wordende naak II (na ‘n foto)
p. 4 Skerpskutters (na ‘n foto)
De Lange, Johann. 1991. Nagsweet.
Emmarentia: Taurus. 93pp.
p. 20 Calvin Klein (na ‘n foto)
p. 77 Twee matrose wat pis (Na ‘n akwarel van Charles
Demuth)
De Lange, Johann. 1993. Vleiswond.
Kaapstad: Human & Rousseau. 92pp.
p. 53 Robert Mapplethorpe (na ‘n foto)
p. 55 Saaiman met son wat sak (na ‘n skildery van Vincent
van Gogh)
De Lange, Johann. 1995. Wat
sag is vergaan. Kaapstad: Human & Rousseau. 68pp.
p.27 Dakskildery (Michelangelo di Lodovico Buonarroti
Simoni)
De Lange, Johann. 2009. Die
algebra van nood. Kaapstad: Human & Rousseau
p. 65 Papaja-eter (na ’n skildery van Douglas Simonson)
p. 66 Jackson Pollock se skoene
p. 67 Rembrandt (Rembrandt Harmenszoon van Rijn)
p. 80 Twee naakfigure onder ’n kokerboom (na ’n foto)
p. 122 Pa (na ’n foto)
De Villiers, I. L. 2005. Jerusalem
tot Johannesburg. Kaapstad: Tafelberg.
p. 68 Jesus-afdruk (El Greco)
De Villiers, I. L. 2008. Vervreemdeling. Kaapstad: Tafelberg.
De Villiers, I. L. 2008. Vervreemdeling. Kaapstad: Tafelberg.
p. 31 Rafael se Madonna en Johannes die Doper
pp. 11-12 Portret van Groothoofman Sittende Bul (na ’n foto)
Esterhuizen, Louis. 1986. Stilstuipe. Kaapstad: Human & Rousseau. 54pp.
pp. 45-9 Verse vanaf die ligpalet: vir Christo Coetzee
p. 45 (Lady of Silences)
p. 46 (Halfbeeld)
p. 47 (Vortex)
p. 48 (Ophelia)
p. 49 (Somervaandel)
Esterhuizen, Louis. 1997. Patzers. Kaapstad: Human & Rousseau. 80pp.
p. 42 Poncelet (Matthew Poncelet in Dead Man Walking)
Gouws, Tom. 1995. troglodiet.
Kaapstad: Human & Rousseau. 72pp.
p. 46 1.sonarfoto
p. 49 marilyn monroe foto in grou (na ‘n foto)
Gouws, Tom. 2010. Ligloop,
Human & Rousseau. 96pp.
p. 7 oorsprong
p. 8. 1. blik op
delft
p. 9. 2. greens were
fugatives
p. 10. 1. die
kantklosser
p. 11. 2. ars
poetica
p. 12. 1. manne van
vermeer
p. 13 2.
naskrif
p. 14 vrou in blou met brief
p. 15 camera obscura
p. 16 vrou met ‘n pêreloorring
p. 17 skildery van brieflesende vrou en lakei
p. 18 die geograaf
p. 19 die dag is blou soos delft
p. 20 die astronoom
p. 21 1. oënskoulik meisie met rooi hoed
p. 22 2. oënskoulik onbenullige detail
p. 23 the mind is larger than the largest sphere
p. 24 st. praxedis
p. 25 die kantklosser II
p. 26 vrou wat pêrels weeg
p. 27 die melkmeisie
p. 28 vermeer was sy hande
p. 29 inventaris
p. 30 besoek aan die graf
Hambidge, Joan. 1985. Hartskrif.
Kaapstad, Human & Rousseau. 54pp.
pp. 16-7 Marilyn Monroe: Foto in rou (na ‘n foto)
p. 14 James Dean: foto in blou (na ‘n foto)
p. 15 Natassja Kinski en die serpent (na ‘n foto)
p. 18 Greta Garbo
p. 19 YSL (Yves Saint Laurent)
p. 20 Jack the Dripper (Jackson Pollock)
p. 21 Andy Warhol
p. 22 Vincent (Vincent van Gogh)
p. 23 David Hockney
p. 24 Francis Bacon
Hambidge, Joan. 1986. Bitterlemoene.
Kaapstad: Human & Rousseau. 63pp.
p. 14 Over the rainbow (na die gelyknamige rolprent)
p. 15 Gulliver (na ‘n advertensie-foto van Calvin Klein)
p. 21 Venus by haar spieël (na ‘n skildery van Diego
Velásquez)
p. 37 Madam Rochas (na ‘n Franse advertensie-foto)
p. 54 Gertrude Stein (na die skildery van Pablo Picasso)
Hambidge, Joan. 1988. Geslote
baan. Kaapstad: Tafelberg. 67pp.
p. 54 By Mondriaan (Pieter Mondriaan)
Hambidge, Joan. 1990. Tachycardia.
Kenwyn: Juta. 47pp.
p. 37 Andy Warhol op uitstalling
Hambidge, Joan. 1990. Verdraaide
raaisels. Kaapstad: Human & Rousseau. 95pp.
p. 76 Foto (na ‘n foto van Machu Picchu, deur die digter)
Hambidge, Joan. 1997. Ewebeeld.
Midrand: Perskor. 98pp.
p. 96 Brieflesende vrou: (Johannes Vermeer)
p. 63 Beloning uitgeloof (na ‘n plakkaat van verlore kind)
Hugo, Daniel. 1987. Vuurdoring.
HAUM-Literêr, Pretoria.
p. 17 Twee skilders I: Frans Claerhout
p. 17 Twee skilders II: Travers Brown
Johl, Johann. 1990. Gewalste
woord. Kaapstad: Tafelberg. 84pp.
p. 78 Kraaimars (Vincent van Gogh)
Johl, Johann. 1994. Roulet.
Kaapstad: Tafelberg.
p. 63 Walentin Serof: Meisie met Perskes (1887) (na ‘n
skildery in die Tretjakof-museum)
p. 76 Vrou met tjello en jakkalse (Andrzej Busza)
p. 102 Profiel (van LT. E.F. Awgoestof)
p. 104 Sepia-Skets (van Suster Sofia Izijedinowa)
p. 106 Trouportret (van Dokter Maria Z…)
p. 109 Paspoortfoto (van Max Teinert)
Joubert, Marlise. 2001. Lyfsange.
Pretoria: Protea Boekhuis. 64pp.
p. 17 foto van ma (na ‘n foto)
p. 57 oorsprong (Gustave Courbet)
Joubert, Marlise. 2007. passies
en passasies. Pretoria: Protea Boekhuis. 128pp.
p. 8 portrette van vroue
Kamfer, Ronelda S. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 38 Thomas Daniel Granfield (na ‘n kunswerk van Marie
Stander)
Klopper, Annie. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 50 die blackberry en die duif Annie met die
tarentaalveertjie (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Kombuis, Koos. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP Boekdrukkers.58pp.
p. 48 Pepsi en Mitta (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Krog, Antjie. 2000. Kleur
kom nooit alleen nie. Kaapstad: Kwela. 104pp.
p. 52 kimo en kuuipo (Walter Battiss, 1976)
p. 53 The Image as Burden (Marlene Dumas, 1993)
p. 54 Hierarchy (Marlene Dumas, 1991)
p. 55 Genetiese Heimwee (Marlene Dumas, 1984
p. 56 Waiting for Meaning (Marlene Dumas, 1988)
p. 57 The Particularity of Nakdness (Marlene Dumas, 1987)
p. 59 The Artist and his Model (Pablo Picasso, No. 313 van
347 Reeks)
Laurie, Trienke. 2001. Uitroep.
Kaapstad: Tafelberg.
p. nn Chagall (Marc Chagall)
Laurie, Trienke. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 12 Chantelle gaan dans vanaand (na ‘n kunswerk van Marie
Stander)
Louw N.P. van Wyk. 1981. Versamelde
gedigte. Tafelberg / Human & Rousseau
p. 185 Ets: Selfportret van Rembrandt met hoed (Rembrandt
Harmenszoon van Rijn)
Louw, W.E.G. 1988. Versamelde
gedigte. Kaapstad: Tafelberg
p. 98 Hiëronimus in die woestyn (by ‘n skildery van Jeroen
Bosch)
p. 123 Skildery (by ‘n skildery van Kelder)
pp. 159-165 Rembrandt-selfportret (Rembrandt Harmenszoon van
Rijn)
pp. 166-169 Gevangenes (Michelangelo di Lodovico Buonarroti
Simoni)
p. 171 Ou Chinese dame (by ‘n prent)
p. 187 Ses baaiers (Jean Welz)
pp. 190-191 Chinese Pagasus
p. 198 Triomf van die Dood (Pieter Brueghel)
pp. 199-211 Drieluik: Die tuin van aardse luste (by ‘n
skildery van Jeroen Bosch)
p. 229 Kasteel die Goeie Hoop
Malan, Lucas. 1981. ‘n
Bark vir die ontheemdes. Kaapstad: Tafelberg. 46pp.
p.33 Fetus-foto (na ‘n foto)
p.35 Seisoen in Auvers (Vincent van Gogh)
Malan, Lucas. 1985. Tydspoor.
Kaapstad: Tafelberg. 55pp.
p. 27 Tête d’arlequin II (na ‘n skildery van Pablo Picasso,
Johannesburgse Kunsmuseum)
p. 28 Kruisiging (Judith Mason)
p. 30 Lonely lady (Marilyn Monroe)
p. 36 Gallo moriente (na ‘n antieke Romeinse marmerkopie van
‘n verlore Hellenistiese bronsbeeld, Kapitolynse Museum, Rome)
Malan, Lucas. 1990. Kaartehuis.
Pretoria: HAUM-Literêr. 57pp.
p. 31 Nevermore (Paul Gauguin)
p. 52 Ukhozi (na ‘n foto)
Malan, Lucas. 2002. Afstande.
Pretoria: Protea Boekehuis.
p. nn Selfportret (Rembrandt Harmenszoon van Rijn)
Marais, Danie. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 42 Lizzie is 16 (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Marais, Reneé. 2001. In: Müller, P. & De Jager, N.
(samest.) 2001. Nuwe Stemme 2.
Kaapstad: Tafelberg. 159pp.
p. 58-9 Nefertiti (na ‘n reliek in die Egiptiese Museum)
p. 64 Die soen (na die bekende standbeeld van Auguste Rodin)
Müller, Petra. 1977. Obool.
Kaapstad: Tafelberg. 79pp.
p. 71 Piëta (Michelangelo di Lodovico Buonarroti Simoni)
Müller, Petra. 1979. Patria.
Kaapstad: Tafelberg. 85p.
p. 58 michaelangelo (Michelangelo di Lodovico Buonarroti
Simoni)
Müller, P. 1984. Liedere
van land en see. Kaapstad: Tafelberg. 95pp.
p. 3 by die prent van ‘n houtmaker
p. 9 Argeologiese museum, Athene
p. 51 Waterskildery, Pompeij
p. 84 Aan ‘n etser
Müller, Petra. 1987. My
plek se naam is waterval. Kaapstad: Tafelberg.
p. 23 Skildery van berglandskap
p. 134 Kalligrafie: Hemel en Aarde
Müller, Petra. 1997. Swerfgesange
vir Susan en ander. Kaapstad: Tafelberg. 131pp.
p. 45-46 Rembrandt se model, in Vodderaperstraat (Rembrandt
Harmenszoon van Rijn)
p. 109-110 Naftali Rudnitzki: foto van ‘n swerwer
Müller, Petra. 2002. Die
aandag van jou oë: gedigte vir die liefde. Kaapstad: Tafelberg. 135pp.
p. 92 Vrou (Pablo Picasso)
p. 90 monet en die mied (Claude Monet)
p. 89 Chagall (Marc Chagall)
p. 68 Heilige Theodorus-ikoon
Naudé, Charl-Pierre. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 46 Droë weerlig (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Olivier, Fanie. 1973. om
alleen te reis. Kaapstad: Human & Rousseau. 60pp.
p. 44-5 ná die opera
Opperman, D. J. 1987. Versamelde
poësie. Kaapstad: Tafelberg/ Human & Rousseau. 459pp.
p. 66 Vincent van Gogh
p. 166 Jeroen Bosch
Pelser, Chris. 1979. Uur
van die aap. Johannesburg: Perskor. 59pp.
p. 15 Gesprek met ‘n standbeeld (van Paul Kruger)
Pelser, Chris. 1986. Afro-ditto.
Kaapstad: Human & Rousseau. 48pp.
p.34 Drinkglas (Vincent van Gogh)
p.38 Hond in Pompeji (na gipsafgietsels in Pompeji)
p.39 Flucht (na ’n ets van Joh. Blatt, ‘Boesmans op
volstruisjag’)
Pienaar, Hans. 2001. In: Müller, P. & De Jager, N.
(samest.) 2001. Nuwe Stemme 2. Kaapstad:
Tafelberg. 159pp.
p. nn Metro Chagall (n.a.v. ’n plakkaat)
Pienaar, Hans. 2002. Die
taal van voëls: en ander gedigte. S.L.: Die skrywer. 92pp
p. 10 Metro Chagall (Marc Chagall)
p. 32 Afgaanse vinke (na ‘n foto van oorlaaide vragmotor met
Afgane)
p. 40 Plat foto van ‘n vis (na ‘n foto)
p. 48 Die vrugteloosheid van wraak (na Francis Bacon se
‘Selfportret’, 1970)
p. 59 Brugbeeld
p. 64 Engel in die tuin
Pieterse, Henning. 1989. Alruin.
Pretoria: HAUM-Literêr. 48pp.
p. 2 Van Gogh te Auvers (Vincent van Gogh)
p. 7 Windsbruid (na ‘n skildery van Oskar Kokoschka)
p. 9 Manatee
p. 26 Die versoeking van Antonius (na die skildery van
Salvador Dali)
Pieterse, Henning. 2000. Die
burg van hertog Bloubaard. Kaapstad: Tafelberg. 105pp
p. 23 Die rog (na ’n skildery van Ensor) (die Belgiese
skilder, James Sidney Edouard Ensor)
Rall, Henk. 1976. Donker
van mere. Kaapstad: Tafelberg. 53pp.
p. 25 die bul van Picasso (Pablo Picasso)
Rall, Henk. 1982. Proefskrif.
Johannesburg: Perskor. 69pp.
p. 52 Kunsaanwins (James Coignard)
Rousseau, Ina. 1954. Die
verlate tuin. Kaapstad: A.A. Balkema. 48pp.
p. 26 Pietá (Michelangelo di Lodovico Buonarroti Simoni)
Rousseau, Ina. 1984. Versamelde
gedigte: 1954-1984. Kaapstad: Human & Rousseau. 208pp.
p. 58 Die beginner (na ‘n kindertekening)
p. 60 Michelangelo se bruid
Scheepers, Riana. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 10 Annie met die tarentaalveertjie (na ‘n kunswerk van
Marie Stander)
Schmidt, Casper. 1969. Adder
om aarde. Kaapstad: Tafelberg. 50pp.
p. 43 Die venus van Willendorf (’n standbeeltjie van om en
by 24000 B.C. in 1980 ontdek by ‘n paleolitiese opgrawing naby Willendorf)
Schmidt, Casper. 1982. Pelgrims
in aspiek deel 1: 22 portretstudies en ‘n naspel 1972-1981. Johannesburg: Perskor.
47pp.
p.1 Rodin te Wellesley-Kollege: Wandelende man (Auguste
Rodin)
Small, Adam. 1962. Standpunte 44, 16(2), Desember.
p. 24 Opmerking (Marilyn Monroe)
Smit, Pieter. 1987. Witskrif.
Kaapstad: Human & Rousseau. 51pp.
p. 17 grafskrif (”giza se monumente …” Toetankamen, sfinks,
paleis van Zet)
Spies, Lina. 1998. Die
skaduwee van die son. Kaapstad: Human & Rousseau.
p. nnn Pisces III (Michelangelo di Lodovico Buonarroti
Simoni)
Spies, Lina. 2010. Die
skyn van tuiskoms. Kaapstad: Human & Rousseau.
p. 34 Studie (Pablo Picasso) (Uit: Winterhawe, 1973)
p. 41 Vryspraak (Rembrandt Harmenszoon van Rijn) (Uit: Dagreis, 1976)
p. 52 Long day’s journey into light (Vincent van Gogh) (Uit:
Dagreis, 1976)
p. 53 Rembrandt (Rembrandt Harmenszoon van Rijn) (Uit: Dagreis, 1976)
p. 83 Beslissing (Gian Lorenzo Bernini) (Uit: Van sjofar tot sjalom, 1987)
p. 111 Marilyn Monroe: Foto in goud (Foto deur Milton H.
Greene) (Uit: Die skaduwee van die son,
1998)
p. 129 Ontmoeting in die Karoo (Johannes Vermeer: ‘Het
meisje met de parel’, & ‘Het melkmeisje’) (Uit: Duskant die einders, 2004)
p. 130 Droomstad (Johannes Vermeer: ‘Gezicht op Delft’)
(Uit: Duskant die einders, 2004)
p. 131 Wyding (Johannes Vermeer: ‘Het straatje’) (Uit: Duskant die einders, 2004)
p. 132 In die naam van die meester (Johannes Vermeer &
Han van Meegeren: ‘De Emmaüsgangers’) (Uit: Duskant
die einders, 2004)
p. 133 Verbintenis (Gerard van Honthorst: ‘De
koppelaarster’) (Uit: Duskant die einders,
2004)
p. 134 Teleskopies (Vincent van Gogh) (Uit: Duskant die einders, 2004)
Stockenström, Wilma. 1976. Van vergetelheid en van glans. Kaapstad: Human & Rousseau. 55p.
p. 16 Standbeeld van ‘n leeu
p. 18 Standbeeld van ‘n perd
p. 19 Boerebeeldjie
p. 47 Die eland (n.a.v. boesman rotskuns)
Stander, Carina. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 28 Seënwens vir Sherryne Willemse (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Steinmair, Deborah. 2010. In: Stander, Marie (Red.). Onse mense. Kaapstad: CTP
Boekdrukkers.58pp.
p. 30 Myrtle en my (na ‘n kunswerk van Marie Stander)
Swanepoel, Jan. 1975. My
Rome brand so mooi. Kaapstad: Tafelberg. 58pp.
pp. 21-5 Die gebreekte ruit: ‘n verhaal vir rené magritte
(René Magritte)
p. 47 Woorde by Vincent (Vincent van Gogh)
p. 51 Vincent (Vincent van Gogh)
Swanepoel, Jan. 1988. By
wyse van skrywe. Kaapstad: Human & Rousseau. 60pp.
p. 18 Vrou (na die lyntekening op die omslag van Verwikkelde
lyn deur Sheila Cussons)
p. 23 Mémoire: vir René Magritte, weer eens
p. 52 Die kreet (na ‘n swart-wit afdruk van die skildery van
Edvard Munch)
Swart, T.E. 2004. blou
desember. Kaapstad: Cloverville. 79pp.
p. 41 naweek (na Jeanne Fick se blommeverkoper)
p. 42 dali se huisdroom (Salvador Dali)
Toerien, Barend J. 1983. Aanvange.
Verskeuse 1938-1962. Kaapstad: Tafelberg.
p. 44 Grot naby Winterhoek (San rotskuns)
p. 52 Twee skilderye I Naakte vrou wat die trappe afkom -
Duchamp (Marcel Duchamp)
p. 52 Twee skilderye II Olympia van die Louvre – Manet
(Éduard Manet)
Van Bruggen, J.R.L. 1925. Gedigte. Pretoria: J.L. van Schaik.
p. 50 Die beeld van Oom Paul
Van den Heever, Toon. 1961. Eugene en ander gedigte.
Pretoria: J.L. van Schaik. (Vyfde druk)
p. 11 Aan Pierneef
p. 21 Die beeld van Oom Paul
Van der Merwe, Daan. (ps. van Daniel Hugo). 1981. Saad uit die septer. P.J. de Villiers,
Bloemfontein.
p. 27 Rembrandt aan Saskia (Rembrandt Harmenszoon van Rijn)
p. 51 Rembrandt verbrand sy kwas (Rembrandt Harmenszoon van
Rijn)
Van Heerden, Ernst. Koraal
van die dood. Kaapstad: A.A. Balkema. 36pp.
p. 30 Maggie Laubser
Van Heerden, Ernst. 1972. Teenstrydige liedere. Kaapstad: Tafelberg. 65pp.
p. 4 Geskilderde tuin: Vir Enslin du Plessis
p. 32 Surrealisties: Vir Alexis Preller
Van Heerden, Ernst. 1982. Kanse op ‘n wrak. (Bevat die bibliofiele uitgawe Die ysterwoud, 1976) Kaapstad:
Tafelberg. 78pp.
p. 42 Skildersateljee (mag moontlik na bepaalde skildery van
Anadyomene verwys)
Van Niekerk, Marlene. 1983. Groenstaar. Kaapstad: Human & Rousseau. 69pp.
p. 29 piet mondriaan i
p. 30 piet mondriaan ii
p. 66 ampsfoto strelitzia augusta (na ‘n foto)
Van Rooyen, Piet. 2002. Goedsmoeds.
Pretoria: Protea Boekhuis. 56pp.
p. 25 Herero-vroue
Van Staden, Ilse. 2003. Watervlerk.
Kaapstad: Tafelberg. 60pp.
p. 57 Dromer II (na ‘n skildery van Marcella de Boom)
p. 51 ‘n Blinde luister (na ‘n Miró-skildery)
Van Wyk, Johan. 1976. Deur
die oog van die luiperd. Kaapstad: Human & Rousseau. 86pp.
p. 7-8 hieronymus bosch se koringwa (Hiëronymus Bosch)
p. 50 XXVIII. Vir Francis Bacon
p. 80 XLVII. die Dube-trein kom deur Soweto-rook (na ‘n foto
Harry (?) Dugmore)
Van Wyk, Johan. 1978. Heldedade
kom nie dikwels voor nie. Johannesburg: Perskor. 48pp.
p. 9-10 Hoe ydel die ontsterflikheid
p. 11 Maria Magdalena (na die skildery van Titiaan, vir die
hertog van Urbino)
p. 12 Don Sebastián de Morra (na ‘n skildery van Velázquez)
p. 13 Die dood van Marat (na ‘n skildery van Jacques-Louis
David)
p. 14 Napoleon in sy studeerkamer (na ‘n skildery van
Jacques-Louis David)
p. 15 Monsieur Bertin (na ‘n skildery van
Jean-Auguste-Dominique Ingres)
p. 16 Onthoofde (na ‘n skildery van Théodore Géricault)
p. 17 Die pêrel in die branders (na Jules Antoine Castagnary
se lesing van 1863)
p. 18 Monnik by die see (na ‘n skildery van Caspar David
Friederich)
p. 19 Olympia (na ‘n skildery van Édouard Manet)
p. 20 Perspektief: Die balkon van Manet (na ‘n skildery van
René Margritte)
p. 21 Die vuurhoutjieverkopertjie (na ‘n skildery van Otto
Dix)
p. 22 Meisie in die ateljee (na ‘n skildery van Felice
Casorati)
p. 23 Op loop gegaan (Paul Klee)
p. 24 Die kermis (na ‘Vanity Fair’ deur Henri Koerner)
p. 25 Die voyeur (Francis Bacon / Vincent van Gogh)
p. 26 Die eleketriese stoel (na ‘n werk van Andy Warhol)
p. 27 Portrait of an artist, pool with two figures (na ‘n
skildery van David Hockney)
p. 28-29 Boesmans teken pylskerp (kunsteoreties van boesmankuns
tot Wesselman)
Van Wyk, J. 1981. Bome
gaan dood om jou. Kaapstad: Human & Rousseau. 45pp.
p. 15 Mes in my kop (n.a.v. die film Messer im Kopf van R.
Hauff)
p. 22 Hiëronymus Bosch
p. 24 Marx en Mao (n.a.v. Jean-Luc Godard se La Chinoise)
Van Wyk, J. 1996. Oë
in ‘n kas. Kaapstad: Human & Rousseau.
p. 13 Die nimf (n.a.v. iets uit die Rococo)
Venter, de Waal. 1965. Kiem.
Kaapstad: Nasionale Boekhandel. 42pp.
p. 34 Koue hart (na ‘Harlekyn’ van Pablo Picasso)
p. 28 Ceci Cecily se Crustacceae (na ‘n skildery van Cecily
Sash)
p. 12 Lied vroeg in die môre (by ‘n skildery van Lorenzetci)
Venter, de Waal. 1966. In: Stenvert, M., Venter, P.A. de W.
& Botes, D.P.M. 1966. Klawer.
Kaapstad: HAUM.
p. 34 Hemel (by ‘n skildery van Mervyn Woodrow)
Vos, Cas. 1991. Vuurtong.
Clubview: Benedic Boeke. 66pp.
pp. 19-20 Jean Welz, 1962, 1949
p. 19 1. Baaiers
p. 20 2. Aphrodite
pp. 13-18 In die Van Gogh-museum (Vincent van Gogh)
p. 13 1. Die saaier: Arles, 1888 (Vincent van Gogh)
p. 14 2. Die aartappeleters: Nuenen, Mei 1885 (Vincent van
Gogh)
p. 15 3. Caféterras in die nag: Arles, September 1888
(Vincent van Gogh)
p. 16 4. Sipresse en twee vroue: Saint-Rémy, 1889 (Vincent
van Gogh)
p. 17 5. portret van ‘n jongmeisie: Parys, 1886-1888
(Vincent van Gogh)
p. 18 6. Die opwekking van Lasarus: Mei 1890 (Vincent van
Gogh)
Vos, Cas. 2001. Gode
van papier. Pretoria: Protea Boekhuis. 64p.
p. 37 Stillewe met Bybel en kers: Vincent van Gogh, Nuenen,
Oktober 1885 (Vincent van Gogh)
Vos, Cas. 2003. Enkeldiep.
Pretoria: Protea Boekhuis. 68p.
p. 14 Goed en kwaad (na Bettie Cilliers-Barnard se ‘The weel
of life’, 2000)
Vos, Cas. 2009. Intieme
afwesige. Pretoria: Protea Boekhuis. 106pp.
p. 19 Die wingerde van Arles (Vincent van Gogh)
p. 20 Misinterpreted (na ‘n skildery van Marlene Dumas)
p. 21 Verblind (of ’n oog vir liefde) (na ’Male beauty’,
2002 van Marlene Dumas)
p. 22 Martha (na ‘n skildery van Marlene Dumas)
p. 23 lewe en dood. measuring your own grave (na ‘n skildery
van Marlene Dumas)
p. 24 Kate Moss. Naked Portrait, 2002 (na die skildery van
Lucian Freud)
p. 32 Simson. Simson verblind deur die Fillistyne (na
skildery in die Louvre, toegeskryf aan Gerard Hoet)
p. 33 Il Gigante (na die Dawid standbeeld deur Michelangelo
di Lodovico Buonarroti Simoni)
p. 80 kersrook. smoke drawing (na ‘n skildery van Diane
Victor)
p. 81 voor ek vergeet. smoke drawing (na ‘n skildery van
Diane Victor)
Wessels, Everwyn. 1978. Asiel.
Kaapstad: Tafelberg.
p. 48 Namib I (Vir Adolph Jentsch)
Wessels, Everwyn. 1988. Afsydige
woestyn. Pretoria: Perskor.
p. 42 Withings van die Namib (Adolph Jentsch)
p. 58 Thomas in die varkhok (Hollandse skildery, 17de eeu)
p. 63 Masbiekervrou (Maggie Laubscher)
Winterbach, D. 1993. Die
oranje boek. Groenkloof: Hond. 61pp.
p. 36-39 Hulde aan Goya (Francisco Goya)
Weideman, G. 1977. Hoera
Hoera die Ysman (1970-1976).
Johannesburg: Perskor.
p. 23 By die dood van Amos die Swartman wat wou vlieg
Weideman, G. 1987. Uit
hierdie grys verblyf. Kaapstad: Tafelberg. 78pp.
p. 71 By ‘n standbeeld van Bejemark ter ere van
rioolwerkers, Stockholm