Wednesday, February 22, 2012

Carol L. Gloo - Oomblik

Foto deur Leland Francisco

Oomblik
Carol L. Gloo

Die oomblik van my ma se dood
is ek besig om bevrore hoender af te spoel.
Geen visioen, geen skeur
van die tempelvoorhang, net
die sagte meegee van vleis.
Ek het haar vier dae gelede gesien.
Ek het gemeen sy is beter,
en die hospitaal het nie gebel nie,
so ek is pas terug
van ’n kerspartytjie op kantoor,
whisky op my asem
toe ek die foon antwoord.
En in ’n oomblik word ál my handelings
in die verlede onherroepelik.

[Vertaal deur Johann de Lange]

Monday, February 6, 2012

Reza de Wet (1952 - 2012)


Reza de Wet


Na 'n idee van Charlotte Mew
(vir Reza de Wet)

Ek onthou vele vertrekke,
& elkeen speel sy part
in die stadige verstilling
van die sigsag van die hart.

Johann de Lange

Saturday, February 4, 2012

Wilma Stockenström - On the suicide of young writers

 Ingrid Jonker (1933 - 1965)

Nat Nakasa (1937 - 1965)


On the suicide of young writers 
Wilma Stockenström

In memory of Ingrid Jonker and Nat Nakasa

For when they die
no flights in formation are necessary
crying starlings accompany them and the macabre gulls
no gun-carriage needs to be drawn past
poems carry them
sketches reveal tiny intimate details
long after the last news report on the dead politician

But when they die too young
– branch torn from the radiant peach-tree –
it  is an arm ripped off
blood drips on the breakfast table
the houses cower, the opulent churches cringe
and an acrid smoke blows across the land from endless caves.

(Tr. Johann de Lange)

  • Brink, André P. (samesteller) Oggendlied vir Uys Krige, Human & Rousseau Kaapstad en Pretoria Eerste uitgawe 1977

Loftus Marais - Self-portrait on stainless contemporary surfaces


M. C. Escher, The Gallery

Self-portrait on stainless contemporary surfaces
Loftus Marais

the city renders me into my own objective correlative
the surfaces compel me to reflection
renders me deaf, I only stare, I stare at myself:
I’m functional on toasters, microwave ovens
kettles of stainless steel
I’m framed by the portholes of washing machines
at times even in the mysterious glint of door knobs
and the darkness mirrored off switched-off tv screens
I’m epic in panoramic sliding doors
my face wobbles across sedan windows
I’m selling myself to myself in shop windows
always amongst narcissi in front of the flower shop
I multiply by myself through the geometry of the city
I flash schizophrenic in swing doors, I look at
low-angle shots of myself on marble floors of lobbies
the city will echo faintly, but show me my facets
in every shade of unlyrical grey

[Translated by Johann de Lange]

Loftus Marais - Soul

Julie Newmar, Peignoir 1962. (c) Vintage Vogue


Soul
Loftus Marais

why does everyone assume the soul lives inside?  
hidden like your skeleton, only smaller
like a gland or a jewel
or a sip of clear sky held in forever…

for me it’s more like a kind of peignoir
liquid, satiny and radiant
worn while I’m combing my hair
my drag dress, my sacred night gown
I wear while piously pacing the room
like a young gloria swanson…

it is never stained
but sometimes it gets dry-cleaned (just in case)
after a Sunday brunch in my spring garden:
low-fat milk, organic honey, apples
on a table set as if for a wedding 

at night in my home: my soul draped
over a chair or the knob of a locked door
behind which I commit all kinds of sin
without soul and giggling
all body

[Translated by Johann de Lange]

Sheila Cussons - Sugar Candy




Sugar candy
Sheila Cussons

A poem does not always pick up like the wind.
At times it needs to be picked out, sought,
thought out from a single spare idea,
like the untangling, delicate and patient,
of a tightly woven silk cocoon or a tiny ball of yarn.
Or there is the method of accretion: as children,
once granny told us how they made sugar candy for tea,
we filled tiny flasks with sugared water coloured a pretty pink
with cochineal, dangled short pieces of thread
and then waited – oh how hard waiting is for a child: it
would take days apparently! – until the happy outcome:
each thread from top to bottom and thicker than your finger
one small pink column of crusty shiny crystals!
Now that’s what’s known as the “fetched” poem, the kind attained
as Eliot put it, through “expansion and accretion”.
But it is never making all the way: somewhere along the line
mystery takes over, and the thing, as if coming
to life under your hand, finds its own way and often arrives
not at all where you wanted or expected it to –
Untangling or waiting for crystals, the poet is
not the doer, at best a favourable circumstance,
literally standing-around, a directed kind of waiting, a favourable
if not favoured attention, or in the case 
of the other, the first mentioned wind-sudden kind of art, 
little more than an anus surprised by a divine fart.

[Translated by Johann de Lange]

N. P. van Wyk Louw - XXVIII. Aprilis

Leslie Caron as the dancer, Jane Avril.


XXVIII

Aprilis
N. P. van Wyk Louw

Jane Avril dances in Paris
scarlet lips, girdle pitch:
underneath like a smile
the thighs in braided muscle twitch

– “We” must (Cézanne insisted):
in shrill, sterile and sunlit-language glow
fix the soul (apparently) of “Old Masters”
and find “mind” and “wisdom” somehow –

those beautiful steel rods in black
shoot cleanly like an engine-arm blow
in sectors, minimal, and round in quartered
circles: shin and toe.



[Translated by Johann de Lange]

Friday, January 20, 2012

Resensie. Dr. Marthinus Beukes bespreek 'Weerlig van die ongeloof'




Johann de Lange - Weerlig van die ongeloof. Protea, 2011
Resensent: Dr. Marthinus Beukes
Universiteit van Johannesburg

Die titel van hierdie samestelling kwatryne is meerdimensioneel - gelykertyd simplisties en kompleks.  Komplekse verhoudings en kontekste word deur die titel geaktiveer en juis deur hierdie gegewe rig die bundel 'n appèl tot die leser. Laasgenoemde stelling kan gemotiveer word deur De Lange se goedgekose motto van Fred Chappell waar klem op die intellektuele konteks van die woordskepping geplaas word.  Dit is juis met hierdie aspek wat De Lange met Weerlig van die ongeloof beïndruk - eenvoud en snelheid waarmee die inhoud die leser bekoor en lewensduurte verkry verder as die grense van vier versreëls. Die titel van die bundel is in 'n seker sin ook motivering vir die kreatiewe proses - die weerlig aktiveer 'n reeks aktiwiteite om te skep en sodoende deur woord en klipinskripsies te behou.

De Lange se digterskap is vanaf sy debuut, Akwarelle van die dors tot die laaste bundel, Die algebra van nood, bevestiging van 'n bekroonbare digterskap. Die Ingrid Jonker-prys, Rappportprys en Hertzogprys is die stempel op 'n digter se betekenisvolle bydrae tot die Afrikaanse poësie. As vakman van die woord in velerlei gestaltes, het De Lange die digterlike domein verryk - sy genuanseerde perspektief op die volle bestaanswerklikheid dien as digonderwerp. Tematies dig hy met tegniese vaardigheid oor taboe-onderwerpe soos homoseksualiteit en dwelmverslawing sonder om lesers te vervreem. Sy werkswyse het in besonder 'n toenadereringseffek tussen leser en teks tot stand gebring.  

Die titel van die bundel stel ook die moontlikhede van hoop in die vooruitsig - die weerlig van ongeloof se teenpool, naamlik die koms tot aanvaarding asook geloof, is uiteindelik die pendant.  Dit is in die lig hiervan insiggewend dat die credo-gedig van die bundel in afdeling VI, "Skietgebedjie", voorkom. Dié vyftal gedigte is bekragtiging van die spreker se vermoë om ikoniserend te dig: die paarrympatroon wat in die verse voorkom, is verstegnies 'n poging  om geloof en ongeloof te rym.  So ook is "Bede" (wat met dieselfde rympatroon werk) beeld van die versoening tussen onversoenbaarhede en dit word vaardig verwoord.

Vervolgens wil ek my bepaal by die samestelling van die kwatrynbundel. De Lange se tegniese beheer oor versvorme en bundelkomposisie is 'n waarmerk van sy oeuvre. Die saamspraak tussen die bundeltitel, Weerlig van die ongeloof, onderlinge gedigte in die verskillende afdelings en intertekstuele korrespondensies wat by sommige gedigte voorkom, versterk die digter se beheer oor vorm en inhoud. 'n Deurdagte hantering van die digter se ambagsmiddele is tekenend van sy vermoë om 'n deurgekomponeerde bundel saam te stel - 'n waarwerk wat vanaf sy debuut geld.

Soos met De Lange se bekroonde bundel, Die algebra van nood, is die betekenismoontlikhede van die titel met die kwartrynkeuse merkwaardig. 'n Berekende en byna oorrompelende assosiasie tussen die bundels kom op betekenis- en struktuurvlakke voor. Nie alleen is die "nood" van die vorige bundel semanties kohesief met die "ongeloof" van die jongste bundel nie, maar ook die simboliek van getalle. Die ses afdelings van Weerlig van die ongeloof korrespondeer met die simboliek van onvolmaaktheid en gebrokenheid, maar waarin die teenpool helder meespreek. Soos vroeër opgemerk, is De Lange se keuse van die bundeltitel deurdag - die waarde van die omgekeerde of keersy, geld ook vir hierdie bundel. Die trefkrag van die weerlig (simbolies / metafories gelees in die konteks van die bundel) is die generator vir geloof.  Die transformerende aard van die weerlig om tot geloof te kom - dus die "weer"-lig van donker of ongeloof, is die hoop van die spreker se drif en soeke. Só klink die spreker se gebed om dinamiese wording driftig op. Met "Gebed om die gesternte" asook "Tzimzum" is die onderliggende dinamika van wording dominant. Om tot geloof te kom en die voortskepping van die woord/Woord is die uiteindelike krag van die digter se aktiwiteit - niks is afgehandel en volmaak nie. Vergelyk in díé verband die titels van sommige bundels in De Lange se oeuvre - daar is telkens die hoop op die "iets anders".  Volmaaktheid bestaan nie, maar word ná gestreef. Juis in die lig van hierdie onvolmaakte realiteit is De Lange se vermoë om in volmaakte tekskomposisie die onvolmaakte tot die teenpool te dig, meesterlik.

Die 6 afdelings van die bundel is heg verweef al blyk daar uit die titels 'n uiteenlopende toonaard te wees. Gebrokenheid, verwonding, onvolmaaktheid en ongeloof is kenmerkend van afdelings I tot IV.  Die gedigte waarin die afdelingtitel eggo, is telkens die verse waarin bogenoemde aspekte voorkom. "Lyfband", "La fêtre sauvage", "Die sonboog het gebreek" en "Die weerlig van die ongeloof" is tematies kohesief.  In afdelings V en VI is kunstenaarskap en kreatiwiteit op die voorgrond. Die kwatryn "Abracadabra" stel die digtersdrang om inspirasie te put uit opteldinge, maar ook ander kunstenaarsdomeine, te put, op die voorgrond. Die "kortsluiting" wat uiteindelik die gedig sneller, is metafories terugherleibaar na die weerlig van die bundeltitel. Kreatiwiteit is die gevolg van die weerligstraal of die kortsluiting wat die ongeloof helaas tot geloof transformeer.

'n Kragtige afdeling in die bundel, "Die sonboog het gebreek", bevestig bogenoemde siening van die skeppingskoonheid wat voortspruit uit die samekoms tussen uiteenlopende elemente. Tog is dit nie alleen die tematiese spanninge wat De Lange se digterskap met hierdie kwatryne bevestig nie, maar in besonder die wyse waarop verstegiese elemente gemanifesteer word.  Die digter buit as 't ware die vierreëlige versvorm uit om maksimaal te kommunikeer. Om enkele voorbeelde te noem: die beweging van die aandster word in die ritme van die enjambement sintakties versnel; die hadida se geluid eggo in die woordvorm en klank; die versreël: "Hou ons ligweg in die wette van u wete", is 'n fyn balans tussen woord en teenwoord en ook die sintese tussen ritme, rym en betekenis soos blyk uit die onthouvers, "Tzimzum".

Die ervaring van en verwoording van liggaamlikheid is in simbiose met mekaar in De Lange se oeuvre en in Weerlig van die ongeloof weer eens met vernuf gestalte gegee. In die afdeling "Le féte sauvage", is die spreker se waarneming van die aanskoulike skoonheid van die (manlike) liggaam in spanning met begeerlikheid en besit, en wat soms deur verlies omlyn word. "Ek kan jou nie alles gee nie"; "Vreemde hande"; "Dagdroom oor Jopie Fourie"; "Trade", maar in besonder die gedig wat die bundeltitel dra, is 'n bevestiging van vervlietendheid van die liefdesduur tussen die bemindes. Al is die duur van intimiteit tussen bemindes se liggame deur verlies en gebrokenheid ondermyn, word die kwatryn 'n vorm van tekstuele behoud.

De Lange se digterskap is in Weerlig van die ongeloof manifestasie van sy vaardigheid om in en teen die woordlandskap donker tot lig te transformeer, verbrokkeling tot heelheid en ongeloof tot geloof.  Die trefkrag van hierdie bundel besit m.i. 'n duurte wat lesers van De Lange se verse sal verryk.  Verlies en verganklikheid word deur middel van die versvorm behoud(enis) gegee en sal lank bly ná-glans in die weerlig van dié kwatryne.

*

Dr. Marthinus Beukes is senior lektor in Afrikaanse digkuns by UJ en sy navorsingsbelangstelling sluit in die digters T. T. Cloete, Antjie Krog, Johann de Lange, Tom Gouws, Breyten Breytenbach en Cas Vos. Hy publiseer etlike navorsingspublikasies rondom bogenoemde digters, en het ook profiele gelewer oor André P. Brink en Lucas Malan vir Perspektief en profiel

Saturday, January 7, 2012

N. P. van Wyk Louw - XXVI. She’ll never come. Do not listen.

N. P. van Wyk Louw


XXVI

She’ll never come. Do not listen.
Do not wait. Do not anticipate.
Let go of the waiting. Learn not to wait.
Learn not to listen. Let go.

N. P. van Wyk Louw, Tristia

[Translated by Johann de Lange]

Monday, January 2, 2012

N. P. van Wyk Louw - XIX. Northern June

N. P. van Wyk Louw

XIX

Northern June

I thought that for one whole day
I hadn’t strayed to think
of you: the float of the world would not,
could not, would not, sink:

now the merle sings four-in-the-morning
where I wait above the city
in a while the crow wil come
and announce the day.

N. P. van Wyk Louw, Tristia

[Translated by Johann de Lange]

Sunday, January 1, 2012

N. P. van Wyk Louw - V. Whoever said goodnight must be good

N. P. van Wyk Louw

V

Whoever said goodnight must be good
to those to whom goodnight was said;
for the evenings are there for loving
and the day is hard, and daybreak is mournful,
mostly: we are not earth, which is pure.
Our labours do not bring joy into our hearts;
We are still a world unfinished.

N. P. van Wyk Louw, Tristia

[Translated by Johann de Lange]

Saturday, December 17, 2011

Nazim Hikmet - Ek raak gewoond aan oudword


Nazim Hikmet


Ek raak gewoond aan oudword
Nazim Hikmet

Ek raak gewoond aan oudword,
die strafste kuns in die wêreld –
om aan deure te klop vir oulaas,
afskeid sonder einde.
Die ure draf en draf en draf …
Ek wil verstaan ten koste van geloof.
Ek het jou iets probeer vertel, en ek kon nie.
Die wêreld smaak soos 'n vroegoggendsigaret:
dood het my heel eerste sy verlatenheid gestuur.
Ek beny dié wat nie eens agterkom hulle raak oud nie,
so verdiep is hulle in hulle werk.

(Vertaal deur Johann de Lange)

(Uit: Poems of Nazim Hikmet, vertaal deur Randy Blasing & Mutlu Konuk. Persea, 2002).

Saturday, December 3, 2011

Anna Akhmatova - Laaste heildronk

Anna Akhmatova


Laaste heildronk
Anna Akhmatova

Op my bestaan vol nyd en spyt,
ons huis in stof en as,
ons saamwees in eensaamheid –
op jou lig ek die glas;
en op die oë genadeloos en dof,
op die mond, en sy verraad,
op die wêreld brutaal en grof,
en op God, wat ons verlaat.

27 Julie 1934, die Sjeremetjevhuis

[Vertaal deur Johann de Lange na die Ndl. van Hans Boland]

Thursday, November 17, 2011

Eugène N. Marais - The Jack of Spades

Eugène N. Marais


The Jack of Spades
Eugène N. Marais

I
A drop of gall is in the sweetest wine
a tear in every tuneful twine
in every laugh a sigh of pain
in every rose a petal plain.
The one who through the dark
spies on our jolly lark
and whose laughter's last to fade,
is the Jack of Spades.

II
Sure and certain is the word:
The treasures that we gather up,
despite the strongest lock and cord
are saved for moth and rust alone.
We’re only tenants all
of dust and down
all hapless aides
to the Jack of Spades.

III
The joys of flesh and blood;
of curls that catch the sun
and cast a golden glow;
of dawn on every tender cheek
and eyes with starry splendour
are meek against his greater might.
Already wrinkles are engraved;
over all the maggots watch
only dust and ashes will endure:
for black and grim,
the highest card
over moveables and real estates
remains the Jack of Spades.

IV  L'Envoi
Surely this is all a joke!
We play along in this burlesque fun                        
hoodwinked with a mourning band
that even casts a shadow on the sun.
Why bother to lament?
Flute and violin still play a faint refrain,
And long the night that lies ahead.
And though perfect grace we’ll never attain,
yet shines the eye and glows the skin
and make the whole of winter a blossoming.
Thus undeluded
we but laugh along
on the last charades
of the Jack of Spades.


[Translated by Johann de Lange]

Wednesday, November 16, 2011

Eugène N. Marais - The Dance of the Rain

Eugène Nielen Marais


The Dance of the Rain
Eugène N. Marais

Song of the fiddler, Jan Konterdans, of the Great Desert

Oh, the dance of our Sister!
First, over the hilltop she slyly peeps,
            and her eyes are shy;
            and she laughs softly.
From afar she beckons with one hand
her armlets shimmer and her beads sparkle;
            she calls softly.
She tells the winds about the dance
and she invites them, since the yard is wide and the wedding large.

The big game rush up from the plains,
            they gather on the hilltop,
their nostrils flare wide
            and they gulp the wind;
and they crouch, to see her delicate tracks in the sand.

The tiny ones, deep underground, hear the shuffle of her feet,
            and they crawl closer softly singing:
            “Our Sister! Our Sister! You came! You came!”

And her beads shake,
and her copper bangles shine in the vanishing sun.
            On her forehead rests the vulture’s fiery plume;
                she steps down from the heights;
she spreads the dusty kaross with both arms;
                the wind’s breath is taken away.
            Oh, the dance of our Sister!


(Translated by Johann de Lange)