Publikasies



Digbundels:
Akwarelle van die dors (1982)
Waterwoestyn (1984)
Snel grys fantoom (1986)
Wordende naak (1990)
Nagsweet (1991)
Vleiswond (1993)
Wat sag is vergaan (1995)
Die algebra van nood (2009)
Judasoog (2010)
Weerlig van die ongeloof (2011)
Vaarwel, my effens bevlekte held (2012)
Alleen op papier (2014) *

Prosa:
Vreemder as fiksie (1996)
Tweede natuur (2000)
Gulp. Kaapse paragrawe 1993-1998 (2013) **

Bloemlesings:
Soort soek soort (1997)
Die dye trek die dye aan (1998, mede-samesteller Antjie Krog)
Die skyn van tuiskoms (2010, ’n keur uit Lina Spies se poësie)
As die woorde begin droom (2011, ’n keur uit Wilhelm Knobel se poësie)

As vertaler:
The wisdom of water (2007, selected poems by Wilma Stockenström)

Bekronings:
Ingrid Jonker-prys (1983) – Akwarelle van die dors
Rapportprys vir poësie (1990) – Wordende naak
Hertzogprys vir poësie (2011) – Die algebra van nood



  * Verskyn in Februarie, 2014 by H&R.
** Verskyn in Julie, 2013 by H&R.